Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SUSSIES VAN PUSSYCAT
AFRIKÂNS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
YOLANDIE GROBLER OOR HAAR MAN, SIMSON
FLITSVRAE: ZAAN SONNEKUS • Rocker
DIE SAGSTE SOENTJIES • Die sangeres Min Shaw is onlangs vir die vyfde keer getroud en haar bruidegom is 40 jaar haar junior – maar hy noem haar lankal nie meer tannie nie
Vaatjie vat weer vlam • Destyds het hy in ’n restaurant op TV gewerk, nou doen hy dit weer – dié keer in die regte lewe
’N HUIS VOL LIEFDE WAT WAG • AS TV-AANBIEDER, AKTRISE EN SAKEVROU MOET SY BAIE RONDRITS, EN SY MIS HAAR GESIN, MAAR DIS OOK BY HULLE WAT REANDI GREY DIE ENERGIE KRY VIR DIE RES VAN DIE PAD
PIENK VIR MIANÉ • Hulle dapper dogtertjie is weg, maar Johan Pretorius van RSG en sy vrou, Alison, koester elke herinnering
DOKTER MACGYVER • ’n Veearts van Boksburg bou slim kontrepsies om diere in nood te help, soms sommer met sy kinders se Lego!
’N GESKENK VAN GOD – en dis al wat saak maak • Ná die dood van hul dogtertjie Ava, het Tayla Venter en Addie Jacobs die hartseer probeer dra en die hoop nie opgegee nie. Nou wag hulle vol vreugde vir ’n nuwe baba
MANJIFIEKE MALCOLM • Die Bok-haker het die wêreld vanjaar aan die brand gespeel en is aangewys as Wêreldrugby se speler van die jaar
KOEKIES vir die vakansie • Dis vakansie, en wat is beter as blikke tuisgebakte koekies? Met twee MAKLIKE basiese resepte kan jy binne ’n japtrap die heerlikste VERSKEIDENHEID optower, van mooie blomkoekies wat selfs op ’n kaasbord uitgepak kan word, tot SMULLEKKER spesery-, vla-, gemmer-en koffiekoekies
VUL JOU TENK • Tenktops is tans die gewildste moet-hê in jou kas. Hier’s wenke om dit makliker te maak om die regte styl vir jou te kies
Speel klaar met skilfers • Hierdie toestand is algemener as wat jy dink – maar die behandeling gaan nie net daaroor om van die lastige vlokkies ontslae te raak nie
KRY DIE KERSGEES • Kranse, bome en liggies om jou huis dié feestyd atmosfees te gee
VRA VIR IRMA
IS DIT ALZHEIMERSIEKTE OF WORD EK NET OUD? • Is jy bekommerd dat jou vergeetagtigheid dalk op alzheimersiekte kan dui? Hier’s tien vrae om jou te help onderskei tussen normale veroudering en gevaartekens vir dié toestand
WAT OM TE WEET OOR SKULDMEDIASIE • Dis maklik om in die vakansietyd te veel geld te bestee. Skuldmediasie is ’n opsie om jou skuld te bestuur. Dis meer informeel as skuldberading, maar hou groter risiko’s in
WORD WYS OOR SONBRANDROOM
JOU STERRE
Spiere en spykerhakke • Cheryl sal Richard se profiel uit duisende herken, en vanaand dra hy boonop die blou hemp waaroor sy mal is. Maar verbeel sy haar of sit die blondine taamlik naby aan hom?
Tegnotruuks, missiele en Bolandse boewe • Gordel vas, Deon Meyer se Skorpio beweeg teen die spoed van wit lig
’n Asemrowende monster
BEELDSPRAAK
As die koeëls begin klap! • ’n Paar misdaadreekse om jou naweke net soveel adrenalien soos jou einde-van-diejaar-werksdag te gee
Tyd vir vlerke sprei en vlieg
*TV gids
ZOOTOPIA 2
HUISgenotjies
RAAISELS
Nanotyrannus toe nie familie van T. rex nie
ELDERS IN DIE WÊRELD
GOEIE NUUS
’n Eeu van die ‘Dooflimpiese Spele’
GEOMAGNETIES
☛ 9...