Die Tuinier Tydskrif verskyn maandeliks landswyd en is daaraan toegewy om tuiniers te inspireer deur praktiese raad te gee en tuinprojekte stap vir stap te wys. Ons maandartikels sluit in tuinontwerp, diepteplantartikels, die kweek van groente en kruie, watertuinmaak, tuinwildlewe en troeteldiere, spesialisplantartikels en veel meer. Ons het ‘n omvattende databasis op ons webwerf wat daagliks groei.
Welkom
FLENTERNUUS EN KNIPSELS
‘Ons plek’ is Cape Garden • Met sorg, passie, respek en vasberadenheid as kernwaardes het ‘n ma ‘n kwekerybedryf opgebou wat haar wildste drome oortref het…
Vra die span • Dit is die klein irritasies wat ons soms die grootste tuinmaakk-opsere gee…
BRIEWE
Romantiese kothuisblomme vir 2026
TOPSTORIES
Waar rose en WATER ONTMOET • Danksy ‘n liefde vir alles wat mooi is, is hierdie Engelse styl-tuin waar water kabbel, rose blom, en nefies vir tilapia hengel, net soveel vir die kinders as vir die grootmense.
Fiskars sedert 1649 • Die teken van ‘n maatskappy met gehalteprodukte, is een wat die toets van tyd deurstaan het – in hierdie geval, drie eeue van uitnemendheid.
Strand-KUIER • Dis vakansietyd en die lewe is langsaam en ontspanne. Maak met min moeite seekos op die braaier – garnale om in rolletjies te stop en inkvis om sop met skop af te rond.
Gereedskap vir die somertuin • Somer bring meer blomme, meer blare en meer groei, wat wonderlik is, maar dit moet soms beheer word. Dit is waar battery-aangedrewe handgereedskap soos die reeks van STIHL tuinwerk in die somer kinderspeletjies maak.
WAT OM TE PLANT
Die perfekte potplant vir elke persoonlikheid • Plante is bedagsame Kersgeskenke – hulle is lewendig, hou lank en bring steeds vreugde na die vakansie verby is. Maar die beste geskenke is persoonlik, en om die regte plant vir die regte persoon te kies, maak dit ekstra spesiaal. Hier is ‘n gids van tien tuinmaakpersoonlikhede en die plante wat hulle die beste pas en met eenvoudige versorgingswenke sodat jou geskenk sal floreer.
Kleurparade • Die somer sorg vir die helderste eenjariges van die jaar. Plante wat in die son floreer en kleurryke opsies vir die skaduwee – dit is van die beste variëteite om nou te plant.
Echinacea ‘Red Ombre’ • As jy saamstem dat die woord ‘ombre’ geleidelike oorgang beteken, dan sal jy verstaan waarom ons dol is oor Echinacea ‘Artisan Red Ombre’.
6 skaars wordende plante om te kweek • Die wêreld is aan die verander, en al dink ons nie eens vandag daaraan nie, mag sekere dinge in die toekoms skaars word. Wees proaktief en kweek een of al ses van hierdie plante sodat jy steeds in die oggend ‘n koppie koffie saam met jou fyngedrukte avokado-roosterbrood kan geniet.
Langdurige blomplesier! • Krismisrose en bougainvillea verseker eindelose somerkleur – en elke tuinier is dol daaroor…
Bougainvilleas – vegters teen hitte • Baie hibriede is ontwikkel uit die kragtige spesies wat inheems is aan Suid-Amerika, en die papieragtige skutblare kom in ’n wye verskeidenheid kleure voor.
KOSTUINMAAK
9 kreatiewe idees om ‘n kostuin te beplan • Wat is ‘n goeie uitleg vir ‘n groentetuin? ‘n Tuinier sal dikwels op intuïsie staatmaak, en dit is goed. Dit is immers jou ruimte en moet jou persoonlikheid weerspieël. Daar is egter ‘n paar slim reëls wat jou sal help om die meeste uit jou plante te kry en uiteindelik die beste opbrengste te behaal.
Saai groente November en Desember
Topwenke vir someraarbeie • Om aarbeie te kweek verg baie min moeite en die resultaat is vars, sappige vrugte wat enigiets in die winkel sal klop. Hier is ‘n paar topwenke om dit reg te kry.
Jane pak peste en siektes • Jane Griffiths het ‘n nuwe boek in haar reeks oor kostuinmaak, en hierdie een moet jy beslis hê. Jane’s...