Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Kuier by Media 24 Ltd - Available

Kuier

Oct 23 2025
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS Vertel… • Skets en skilder was van kleins af vir dié Alexanderbaaier ’n manier van cope teen seer en die harde realiteit. Nou is sy kuns ’n getuienis van hoop

DIE SOET EN SUUR VAN ’N LEWE IN DIE KOLLIG • Haar followers op social media trek al by meer as 700 000, en daarmee saam kom die goeie en slegte. Dominee Farren Cloete maak hier oop oor die aanlyn kritiek, haar toekoms in die kerk, en haar stryd om moederskap

DIE KONFLIK WAT DIE WÊRELD LAAT REGOP SIT • Dit lyk of daar geen einde aan die bloedige konflik tussen Israel en Gaza is nie. In die nuutste wending het verskeie Westerse lande onlangs dié Palestynse staat erken. Maar wat beteken dit alles? Ons stel ondersoek in

AS DIE NUUS TOXIC RAAK • In ’n enkele aand kan jy verby beelde van honger kinders in Gaza op Instagram blaai, sien hoe iemand geskiet word op TikTok, bombeeldmateriaal uit Oekraïne op YouTube kyk, of tonele van bendegeweld op Facebook teëkom — voordat ’n WhatsApp-kennisgewing oor jou skerm flits oor ’n noodlottige taxi-ongeluk. Wat is die koste van hierdie kitsnuus wat so vrylik aan ons opgedis word?

BESTUUR SÓ JOU NUUSINNAME

HAAR DROME AAN SKERWE NÁ BOELIE-AANVAL • ’n Jong meisie met groot drome se lewe het handomkeer verander nadat ’n groep-aanranding haar met breinskade gelaat het

‘EK’T IN MY KAR GESLAAP VIR MY PHD’ • Sy’t menige koue nag in haar kar op kampus getrotseer en teen beurtkrag baklei, maar vandag is Mitchells Plain se Miché Meyer eindelik ’n akademiese doktor

MAGIC VIR MANENBERG • Dié inspirerende jong kunstenaar gebruik die ontvlugting wat kuns bied om sy mense se identiteit en lewe op die Kaapse Vlakte te herdefinieer

‘DIE WÊRELD HET DIE WARE JY NODIG’ • Sy het die skadukant van haar verhaal afgeskud en deel nou haar getuienis om ander te help en inspireer

Athina LAAT DIE VONKE SPAT! • Die toekoms behoort aan dié wat glo in hul drome, en dié opvoeder en baanbreker plant saadjies van hoop, verandering en moontlikhede in haar gemeenskap

SKEMERGROND SE MARIO HAUPT MAAK HART OOP • Die talentvolle akteur wat die tonge laat klap in Skemergrond as Gemoedsdrif se dr. Ronnie, deel sy drome, seer en toekomsplanne

Somerslaaie • ’n Vars slaai is propvol heilsaamheid en verfrissend op sy eie of by enige gereg in die warmer weer. Ons slaaie het ’n paar vernuwende elemente wat sal verseker dis nie meer die afskeepgereg op die tafel nie

ONDERBAAD JIE-KOORS • Onderbaadjies is nou die in-ding. Ons wys jou agt maniere hoe jy dit kan inspan om looks te skep wat die koppe sal laat draai

HELP! MY NAELS IS BROS • Skeur of breek jou naels heeltyd? Ons wys hoekom jou naels swak is en wat jy kan doen om hulle weer gesond te kry

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

SOWAAR AS VET! • Teen 2050 sal meer as die helfte van volwassenes en ’n derde van kinders en jongmense vetsugtig (obese) wees. Met die meegaande siektes - van beroerte en kanker tot hoë bloeddruk - eis dit jaarliks meer as vier miljoen mense. In 2023 het die Global Obesity Observatory sowat 50% van Suid-Afrikaners as oorgewig of vetsugtig geklassifiseer. Ons bekyk hoe dit jou liggaam affekteer

VERSAAK OP HUL OUDAG • Dis ’n hartseer gesig vir dié wat agterbly - ouers wie se...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans