Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Kuier by Media 24 Ltd - Available

Kuier

Nov 06 2025
Magazine

Kuier gee raad oor alles van ouerskap, geldsake, verhoudings en gesondheid tot mode, skoonheid, dekor en kos. Die tydskrif deel inspirerende stories oor mense in die gemeenskap en streef daarna om lesers op te hef en te bemagtig deur die klem te plaas op positiewe stories en suksesvolle rolmodelle. Die projekte is grootliks gemeenskapgebaseerd, met die visie om waarlik ’n verskil in lesers se lewens te maak.

Kuier

HALLO, KUIER-LESERS!

BOODSKAPPE

ONS LESERS Vertel… • Ver verby haar aftree-ouderdom leef dié klaviertegnikus nog haar passie uit in haar werk

’N EWIGE GESPREK MET MY SKEPPER • Bid waar jy is. En wanneer jy kan, gaan op jou knieë…

Jou helpende hand van bo • Psalm 121 word wyd beskou as ’n geseënde belofte van God aan pelgrims. Dit kan ook jou lewensreis se rigtingwyser en ligbringer wees

Reuben EN SY HARTSMENSE • Die geliefde sjef Reuben Riffel gesels oor die onlangse dood van sy enigste broer, sy eindelose drome en planne, en sy ander groot liefde: pa-wees

’EK IS GEBROKE’ • Sy moes sy troue vier, nou treur dié ma oor haar seun nadat hy oor ’n selfoon doodgeskiet is

KANKERVRY, NOU HELP SY ANDER • Natasché Daniels is meer as net ’n dokter - sy skep bewusmaking rondom kanker onder kinders, omdat sy self dié siekte as tiener geklop het

’EK IS ’N SURVIVOR’ • Sy het ’n verpletterende oomblik omskep in ’n geleentheid om haar lewe om te swaai, vertel Zaynab Petersen

‘EK IS GEBORE OM UIT TE STAAN’ • Melene Rossouw, ’n gekwalifiseerde prokureur en menseregte-aktivis van Kaapstad, het reeds op 40 vermag wat baie mense ’n leeftyd neem om te doen. Haar storie is een van hoop, dapperheid en deursettingsvermoë

‘DIE BOEK WAT MY HART AAN MY TERUGEGEE HET’ • Hy skryf hart skoom, maar nie om ander te guilt trip, nie, maar eerder gesprekke tussen mense aan te wakker

Lordkez SE HUSTLE TOT BO • Die meisie agter die wegholtreffer ‘Aweh’ gesels oor haar pad tot hier en die lewenslesse wat sy saam met haar dra

DIE VROU AGTER KELDERS SE SANDY • Ons loer in by die aktrise bekend vir haar rolle in Kelders van Geheime en Arendsvlei

MAKLIK IN DIE AIRFRYER • ’n Airfryer maak kosmaak makliker en vinniger. In haar nuwe boek, 30 Minute Suid-Afrikaanse Lugbraaierkookboek, deel die airfryer queen Louisa Holst maklike resepte wat jy in ’n halfuur aanmekaar kan slaan met alledaagse staatmakers soos hoender en mince

SWEMKLERE VIR ALMAL • Daar is niks soos die regte swemklere vir jóú lyf om jou gemaklik te laat voel en te laat glow op die strand nie. Kyk hier wat's in!

TYDLOOS SOOS ’N ROOS • Roosgeure is weer hoogmode. Maar moenie dink aan die skerp, soet reuke van destyds nie. Parfuumhuise het dié klassieke blomgeur nuwe lewe gegee. Hier's ons roosgeurkeuses - van vars met ’n titsel sitrus tot eksoties en verleidelik

VERTEL VIR ANTIE VAL • Sukkel jy met persoonlike probleme? Hier is raad

VRA DR. JOLENE • Soek jy raad vir ’n mediese probleem?

KYK NA JOU ARE • Ons kyk na hoe spatare vorm, wanneer die gevaarligte moet flikker en hoe om aargesondheid te handhaaf

DIE LEWE NÁ VERLIES • Wanneer die dood kom klop kan die rouproses jou lewe op sy kop keer - só kan jy dit verwerk

DIE VYF‘TAKE’ NÁ VERLIES

UIT DAAI DOBBEL DRAAK SE KLOUE • Hier is agt dinge wat jy met jou geld kan doen pleks van dobbel

DIE TOEKOMS IS LIMITLESS! • Dié twee planmakers se side hustle het ontpop in ’n voltydse, suksesvolle besigheid wat hul wildste drome oortref het

ONE & DONE: SÓ KAN JOU ENIGSTE KIND FLOREER • Kenners weeg hier in oor enigste kinders hê - hoe om hulle groot te maak, en wanopvattings wat ons maar kan laat vaar

HOU DÍT IN GEDAGTE MET EEN KIND

SPEEL-SPEEL • Kom ons gaan ruimte toe! Dié...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans