Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE SANGER NEIL YOUNG
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
TAYLA VENTER (BABA AVA SE MA) OOR HAAR VERLOOFDE, ADDIE
FLITSVRAE: LIANE HEYL • Aktrise
LANG STORIES OP LANGEBAAN • Errol Musk het ’n verhouding met sy stiefdogter aangeknoop toe hy in sy 70’s en sy in haar 20’s was – en skokbewerings in ’n oorsese publikasie sê hy’s destyds beskuldig van kindermishandeling. Huisgenoot het hom daaroor gaan opklop
GELOOF GROTER AS VERLIES • Michele Potgieter ken van oorloë. Oekraïne, Israel, en dan haar dogter se kankerstryd en dood. Tog het sy vrede en vind sy vertroosting in haar geloof
‘DIE SLEGSTE DAG VAN MY LEWE’ • ’n Ma vertel hoe sy die nuus gekry het dat haar drie dogters in ’n motorongeluk was – net een het oorleef
DÍS HOEKOM ONS LANDUIT IS • Daar’s onlangs berig die glanspaar Nicky van der Walt en Lee-Ann Liebenberg is onder ’n wolk Dubai toe, maar nou vertel die twee hoekom hulle getrek het – en hoe hulle nuwe lewe lyk
AS DAAI FOON LUI . . . • Dan antwóórd Bushie Engelbrecht. Want al is hy nou eindelik afgetree ná dekades in die polisiediens en as privaat ondersoeker, beteken die oproep dalk net dis tyd vir die legendariese snuffelhond om weer die spoor te vat
ELKE MAAL ’n nuwe plesier • Ontdek agt HEERLIKE RESEPTE – van vegetariese ontbytgebak en tropiese visgeregte tot sagte spek en soet nageregte – vir lekker HUISLIKE GEURE by elke maaltyd en vir elke smaak
LYK SOOS KATE • Of sy nou by Wimbledon trofeë uitdeel of in die openbaar rondstap, die prinses van Wallis kendietrefkragvan’nmidirok, ’n goeie snit en ’n uitrusting in een kleur. Só kan jy haar styl naboots
TWEE IN EEN • Leila Petersen kies 12 skoonheids-produkte wat velsorg en grimering kombineer
LAAT DIT BLOM! • Vrolik jou huis dié lente op met blomme
VRA VIR IRMA
BEREI SÓ VOOR VIR EGSKEIDING • Julle het besluit dis die einde van die pad vir julle huwelik, maar wat nou? Hier’s raad om jou te help met dié groot verandering in jou lewe
IS MY TWEEDE WERK SINVOL? • Maak seker jou tweede werk is die geld, tyd en energie werd. Hier is vyf dinge om te oorweeg
VERMY ’N SLEGTE VAL SÓ
JOU STERRE
Bodemlose broederskap • Iets aan die manier hoe Jack na die blondine kyk, voorspel niks goeds nie, en Marco weet wat sy plig is. ’n Broer moet doen wat ’n broer moet doen
Leer kinders kook
’n Ander kant van Hunter Kennedy
BEELD SPRAAK
Lig en lekker spookasem • Ja, want soms is mens lus vir stories oor beeldskone mense wat verlief raak
Aitsa! Terug in die saal ná 10 jaar
*TV gids
HUIS genotjies
AFRIKAANS IS GROOT
Die feesvier BEGIN hier!
Sit die glinster aan!
Nét soos GOUD maar goedkoper!
Al die klokkies en wense…
Hoe MEER, hoe BETER
Ditjies en datjies en alles NUUT…
Bedien met styl en SPRANKEL
Mag jou dae vol kersies en LIG wees!
RAAISELS
Terug uit die dodo
ELDERS IN DIE WÊRELD
KAN JY DIT GLO?
Hare, wol en vere tot die redding
TRANSKONTINENTAAL • Kontinent is ’n ander woord vir vasteland en kom uit Latyn, waar continens ononderbroke beteken. In dieselfde taal beteken terra continens ononderbroke land....