Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE ROCKER SUZI QUATRO
AFRIKÂNS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
ADRI DAMES-PILLAY OOR HAAR MAN, RAVI
FLITSVRAE: JUANITA DE VILLIERS • Aktrise
OP REIS MET RUBEN
DIE ANDER RACHEL • Die geheim is uit: Siya Kolisi het ’n nuwe liefde. En haar naam is sowaar ook Rachel. Nou, nadat ’n video van hulle langs die tennisbaan verskyn het, wil almal weet wie die mooi krulkop is
ALMAL WIL’N huisie by die see hê • Maar as jy hom koop in dié straat, die duurste in die land, gaan jy sommer baaaie nulle moet bysit vir ’n adres gemerk ‘Nettletonweg’
OM WEER OP TE STAAN • ’n Jong rugbyspeler praat vir die eerste keer self met HG nadat ’n besering op die veld hom twee jaar terug verlam gelaat het
ONTMOET FLATMAN • Geen versekeraar wou hom dek oor gesondheidsrisiko’s nie. Nou voel en lyk dié sanger soos ’n nuwe mens
KISSIE VAN GRUWELS • Die ‘Epstein Files’ word al lank as ’n soort tydbom beskou – en noudat dit waarskynlik gaan ontplof, wag almal om te sien wie deur die skrapnel getref sal word
YS, HOOP EN TWEEDE KANSE • WOUTRI MUGGLESTONE HET PAS 50 KM OOR ANTARKTIKA SE YS GEHARDLOOP, HAAR UITDAGENDSTE WEDLOOP N Ó G – EN HAAR MANIER OM HOOP LEWEND TE HOU
TROOSKOS met’n paspoort • Almal wil nou en dan luuks eet, met ’n simfonie van smake wat in jou mond ontplof! Sjef Karen Dudley kombineer geliefde plaaslike geure met wêreldse inspirasie vir borde vol kleur, styl en hart
BEHOEDE ONS! • Laat jou bykomstighede hierdie somer uithelp en die praatwerk doen. Van funksionele hoede wat jou styl wys tot handsakke wat jou arm versier
GLANS OF FLUWEEL? • Hou jy van ’n blink, vars gloed of verkies jy ’n sagte, poeieragtige afwerking? Hier’s hoe om te weet wat jou vel die mooiste laat lyk
TEL DIE SLAPIES AF! • Voel jy kreatief? Maak vanjaar jou eie kalender om die dae tot Kersfees af te tel met dié oulike idees
VRA VIR IRMA
MENOPOUSE EN JOU GEMOED • Dis nie jou verbeelding nie: Die hormoonveranderinge tydens menopouse kan daartoe lei dat jy makliker as gewoonlik geïrriteerd of buierig voel. Hier is raad
DIE PLAKKIEPROBLEEM • Die somer is hier en dis tyd om jou gemaklike plakkies nader te trek. Maar het jy geweet dié skoene kan jou voete skade berokken? Die voetheelkundige Chris Delpierre vertel meer hieroor
GEBRUIK JOU BONUS SLIMMER • Daai Desemberbonus of 13de tjek kan baie nuttig wees. Maar dink mooi voor jy dit sommer aan die volgende bestee
SPEEL KLAAR MET GOGGAS
JOU STERRE
Bekoorlik • Juffrou Stander is ’n suurknol, meneer Naudé te oud en Louis was saam met haar by die kooroefening. Wie anders kon die roos op Rita se klavier gelos het?
’n Boek vir Kersfees • Skrywers kies ’n Afrikaanse en Engelse boek wat hulle vanjaar geboei het. Lees gerus ook hulle eie nuutste boek
9 DINGE OOR . . . KITTY FLANAGAN
BEELDSPRAAK
Vinger op die sneller • Want sommige reekse is soos ’n gelaaide geweer
NUWE SEISOENE VAN OU GUNSTELINGE
Van skryf tot solo • ROUX CLOETE
*TV gids
ARIANA GRANDE & CYNTHIA ERIVO IN WICKED: FOR GOOD
HUISgenotjies
RAAISELS
Twee Perths – twee ontdekkings
ELDERS IN DIE WÊRELD
SKREE DIE SEEMEEU WEG
Brittanje verbied...