Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Oct 16 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTEUR HARRISON FORD

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

ANNALENE VOIGT OOR HAAR MAN, JOHAN

FLITSVRAE: HUNTER KENNEDY • Sanger en kitaarspeler vir Die Heuwels Fantasties

’N DONKER SIMFONIE • Die pianis en komponis Kate Borthwick het ’n seldsame kanker en haar toekoms lyk onseker, maar sy het ’n nuwe waardering vir die lewe en sy vreugdes

ONS KOM HUIS TOE • Ná die oudrugbyspeler Pedrie Wannenburg se dood in Amerika het sy vrou gewroeg oor of sy moet terugkom Suid-Afrika toe. Nou, ná drie jaar, het die eensaamheid en verlange te erg geword

DIE HAND OM MY KEEL • ’n Seldsame lugpyptoestand beteken sy moet baklei vir elke asemteug, maar ’n ingrypende operasie kan dié Kapenaar se lewe verander

JACK AAN DIE WOORD • Therese Bam se seuntjie doen sý eerste onderhoud en nooi Huisgenoot om saam Frozen te kyk

NOU’S DIT TJOEKIE TOE • Eens het Nicolas Sarkozy en Carla Bruni alles gehad – mag, roem en weelde. Nou wag die La Santétronk op die voormalige Franse president

STIL IN DIE STORM • Kaapse Vlakte, bendegeweld. Altyd hand aan hand, maar dit voel asof niemand ’n vinger roer om iets daaraan te doen nie. Een juffrou by ’n laerskool in Mitchells Plain het die moed om op te staan vir die kinders

SKAKEL IN OP SACHA FM! • Dié Springbok-losskakel het die tonge los en die oë oop. Volgens baie kenners hou hy die sleutel tot ’n Groen-en-goue toekoms

ROMI SE BLOMTYD • Die winter’s verby, en dis tyd vir ons Mej. Tiener om matriekafskeid te vier. Huisgenoot was daar

Slaaie vir die SOMER • Wat is dan nou LEKKERDER as ’n koel slaai op ’n warm dag? Slaaie is nie net vir wanneer jy jou figuur dophou nie, dit kan ook ’n bietjie OEMF na die tafel toe bring

KLEUR JOU DAG IN • Ligblou, bottergeel, pistachio Oorbelle groen, bloospienk en sagte perske – hierdie somer is dit pret om jou uitrustings te kies

MINDER IS MEER • Minimalistiese manikure is nou hoogmode. Ons sê jou hoe om dié naelgier reg te kry

UITGEVAT • Vernuwe jou werf met dié meubels

HOE VOEL ONS LESERS OOR DIE LENTE?

OEFEN SÓ VIR BETER SLAAP

WAT JY MOET WEET OOR SLANGBYTE • Baie min slange in Suid-Afrika is giftig, maar ons help jou onderskei en gee raad oor wat om in noodgevalle te doen

KOERIERGELD? NEE, SLENTER! • Aanlyn kopies is gerieflik, ja. Maar swendelaars buit goedgelowiges uit deur voor te gee hulle is ’n koerierdiens wat dringend betaling benodig om jou pakkie af te lewer. Wat hulle werklik soek, is jou persoonlike inligting vir bedrog en diefstal

KRY BLOEDVLEKKE UIT KLERE

JOU STERRE

Tjienkerientjees • Dit was eintlik ’n onverwagse affêre dat sy in die Weskus kom kuier het

Onder draai die duiwel rond

*kyk & luister

BEELDSPRAAK

Liefde wat verteer • Ons kyk na flieks waar innige passie die pas aangee

Die koning van kuier • COUNTRY EN ROCK IS KOS VIR SY SIEL – EN SY SPLINTERNUWE ALBUM IS VOL HIERVAN

10 VRAE MET ARMAND

TV gids

GABBY’S DOLLHOUSE

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Tyd kom nader vir volgende maansending

ELDERS IN DIE...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans