Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE TENKMAN VAN TIANANMENPLEIN
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
CANDICE NICOLE BOTES OOR HAAR MAN, LOUIS
FLITSVRAE: CATO LOUW • TV-aanbieder en omroeper
’N GRINCH IN JOBURG? • In Bryanston woed ’n herrie oor ‘Mrs Claus’ se Kersversierings in die buurt wat vir party inwoners net té veel geword het
VERLAM NÁ DUIKSLAG • Hy en sy broer het twee keer van die toring af in die dam gespring, maar die derde keer het hy drie nekwerwels gebreek. Nou’s hy verlam, maar hy glo hy sal weer loop
LIEFDE LANGS DIE RUGBYVELD • Die akteur Deon Lotz was nie op soek na liefde nie, maar toe gebeur ‘die mooi ding’
DÍT IS HAAR LYFIE • Die sangeres Bernice West wys haar dogtertjie nadat sy vanjaar ma geword het
PLESIER, MY DIER • ’n Suid-Afrikaanse poppegroep het onlangs die wêreld vol gereis met hulle troppe kartondiere en die oë laat rek van Londen tot Milaan
MET GEBED GEBAK • IN HAAR SMART HET HAAR RADIO STIL GERAAK – TOT SY AANGEWYS IS AS RSG SE BOBAAS VAN BESKUIT BAK
Ou gunstelinge, OPGEKLITS • Tradisionele GESINS RESEPTE kry opwindende nuwe geure in dié kookboek met sy helder kleure van die plaaslike sjef Fehmz – met resepte vir van vis-tikkakebabs en hoendervlerkies tot MOOIE nageregte
Vir jou!
MODE | VIR HOM
SKOONHEID | VIR HAAR
SKOONHEID | VIR HOM
DEKOR
KINDERS
KOS
TEGNOLOGIE
TIENERS
VRA VIR IRMA
TOTSIENS, ‘BABAVET’ • Dis maklik om ná ’n swangerskap druk te voel om weer te lyk soos voor die geboorte. Dit ís moontlik om jou ‘babavet’ af te skud, sê kenners. En die voordele wat ’n gesonde leefstyl vir jou en jou baba inhou, is veel meer werd as die syfer op die skaal
BLY SÓ GOEIE VAKANSIEVRIENDE • Die feestyd langs die see saam met vriende kan ’n onvergeetlike tyd wees. Maar dis ook maklik om ’n uitval te hê oor wie vir wat moet betaal. Hierdie sewe wenke kan julle help om die vrede te bewaar
DIE NATUUR ÍS GOED VIR JOU – NOG ’N STUDIE
JOU STERRE
Waar trane letsels laat • Die Luma-stam is chemies herstel om nie trane te kan stort nie. Om te huil of lief te hê is ’n swakheid, en swakheid moet beperk word
Vier boeke vir jonges en hul grootmense
Die einde van vreemde dinge
BEELDSPRAAK
Die plesier van bier • ’n Historiese reeks wat inlig en vermaak
ONS PRAAT OOR..
Boyband-nostalgie met ’n nuwe baadjie • Boyzlife het onlangs in Suid-Afrika kom uitspan en spog ook met ’n nuwe liedjie en komende album
*TV gids
HUISgenoot • GATEN MATARAZZO, FINN WOLFHARD, CALEB McLAUGHLIN EN NOAH SCHNAPP IN STRANGER THINGS
HUIS genotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
RAAISELS
Sentrum vir kameelperde
ELDERS IN DIE WÊRELD
MASELS VERSPREI WEER
Spinnekoppe net waar jy kyk
AKWARIUM • Die woord akwarium kombineer die Latynse frases aqua-, wat water beteken, en -arium, wat plek of houer beteken. ’n Akwarium is ’n gebou waarin waterdiere en -plante in groot bakke met glaskante gehou word.
23 NOVEMBER 1976 – JACQUES MAYOL DUIK 100 M DIEP
VYF VINNIGE VRAE
STRANGER THINGS...