Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Nov 13 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE SKRYWER ALEXANDRA FULLER

AFRIKAAPS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

SOPHIA SMIT OOR HAAR MAN, PHILLIP

FLITSVRAE: ZAVION KOTZE-BRERETON • TV-persoonlikheid en geleentheidsbeplanner

’N WAGGIE VOOR DIE MOND • Peet Viljoen en sy vrou, Mel, is skielik landuit Amerika toe, maar al systap hulle dít en dát, wil hulle darem net sê . . .

ONS KLEIN WONDERTJIE • Marciel Hopkins-Lourens se eersteling was net drie maande oud toe hy saam met sy ouers die wye wêreld invaar – en dis die eerste van nog baie reise saam

ANDREW AFGESNY • Koning Charles was verplig om finaal die koninklike naelstring van sy jonger broer te knip

’N STEM VIR VIRGINIA • Amy Wallace het Jeffrey Epstein se beroemdste slagoffer gehelp om haar storie te vertel. Sy glo die oorlede jong vrou sou in haar skik wees met haar memoires wat in dieselfde week verskyn het as prins Andrew se nuutste terugslag

MISMOEDIG? DIS ALLES IN JOU BRUIN! • Wat ’n wonderlike tyd om oë te hê sodat jy hierdie mooi artikel kan lees waar ’n man glo hy’t sy vrou se lewe gered deur haar depressie met sy opelyf gesond te maak

EK DINK, DAAROM SPEEL EK • ’n Nuwe boek gee raad oor die sielkunde agter jou kind se verslawing aan rekenaarspeletjies – en hoe om hulle met meelewing daaruit te lei

Heurlik met HEENING! • Jy’s ’n besige by – ons weet. Maar hier is ’n paar LEKKER RESEPTE waar jy regte bye se soet heuning behoorlik en bekoorlik kan inspan

KNOOP MET FLAIR • ’n Serp en ’n sarong skep oneindige moontlikhede. Dis maklik, stylvol en perfek vir ’n vinnige gedaantewisseling ná ’n luilekker dag in die son

Vuurwarm SONDER HITTE • Wil jy jou hare herstel? Hou hitte weg van jou lokke met hierdie wenke

FRIS & VARS • Vernuwe jou badkamer met hierdie pragtige kopies

KINDERS BOELIE VIR MA

OEFENINGE OM JOU VALRISIKO TE VERMINDER

LAAT APPS JOU HELP • Ons kyk na nuttige finansiële apps wat jy kan gebruik om jou besteding te bestuur, te begroot en te bespaar

HOU JOU HUIS SÓ VARS

JOU STERRE

Fopvoet • Martin wil vir iemand kwaad wees oor sy been, maar die dronkbestuurder lê in sy graf. Sy enigste opsie is om homself te verwyt oor Landie

Van weduwees en swendelaars

*kyk & luister

Dramas en divas • Ons kyk na reekse wat jou gaan intrek en meesleur

’n Stem vir country • MET SY EEN VOET IN AMERIKA EN DIE ANDER IN SUID-AFRIKA, IS ROAN ASH MET SY WARM STEM IEMAND WAT ’N PLEKKIE OP JOU SPEELLYS VERDIEN

TV-gids

LIAM HEMSWORTH IN THE WITCHER

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

RAAISELS

Kerseiland-krap gedy weer

ELDERS IN DIE WÊRELD

VERLORE BRANDERPLANK NÁ 18 MAANDE GEKRY

Muskiete trek Ysland toe

KARAAT • Karaat is ’n eenheid van gewig wat gebruik word vir edelstene en ook om die suiwerheid van goud en silwer te bepaal. Ons kry die woord karaat van die feit dat sade van die johannesbroodplant in antieke tye gebruik is om edelmetale en edelstene te weeg. Die Griekse woord vir johannesbroodsaad is keration, wat qirat in Arabies geword het, en toe carato in Italiaans en uiteindelik carat in Engels. ’n Karaat is...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans