Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Oct 30 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTEUR ROBERT CARLYLE

AFRIKAANS ENSOVOORTS

TOETS JOU KENNIS

JULIAN JANSEN OOR SY VROU, CECELIA

FLITSVRAE: VANES-MARI DU TOIT • TV-aanbieder en netbalster

HG, ONS BEL DIE POLISIE! • Huisgenoot word uitgesit toe ons kort voor Wynand de Villiers se maatskappy se likwidasie gaan antwoorde vra by die Paarl se blink, beleërde promotor

SY GELUKKIGE PLEK • ’n Vlieërplankryer is dood toe ’n walvis hom tref, maar sy stiefseun troos hom daaraan dat hy weg is terwyl hy gedoen het waarvoor hy die liefste was

PYN EN PILLE • Die nuwe dokkiereeks oor sy lewe gee hom ’n bietjie vreugde, sê Leon Schuster, terwyl sy dae deesdae net gevul is met eensaamheid en verskriklike pyn

SY’S MY NOMMER EEN • Eben Etzebeth het dadelik geweet Anlia van Rensburg is die een na wie hy nog altyd op soek was. In hierdie uittreksel uit sy nuwe biografie, Ten Slotte, vertel hy hoe hulle verlief en verloof geraak het – en hoe sy daar was in die grootste oomblik van sy loopbaan

BETER, BESTER • Hulle huwelik was ’n storm weens sy affairs – nou werk hulle saam as huweliksberaders om ander paartjies te help

OOG VIR ’N OOG • Toe ’n brose vredesooreenkoms onlangs beklink is, het die stories van gyselaars nuwe hoop vir die Midde-Ooste gebring, maar ook gewys hoe diep die letsels lê

Seekos- FEES! • Niks bring mense om ’n tafel soos ’n bak garnale of ’n STOMENDE POT MOSSELS nie. Seekos is gemaak vir saamkuier en vir somerdae wat net nooit wil eindig nie

PIEKNIEK-SJIEK • Geruite materiaal en blommotiewe is speels, vrolik en maklik om te dra – ’n kombinasie wat altyd werk vir die buitelug

IETSIES VIR DIE OOG • Kry in ’n japtrap stralende oë met dié wenke om jou voorkoms te verfris

SNUF IN DIE NEUS • Geure om hierdie seisoen in jou huis te geniet

IN ONS HUIS IS KERSFEES AL HIER

HOE KRY EK WAT EK WIL HÊ?

BESKERM JOU KIND

SORG SÓ DAT JOU HOND SE DIEET VOEDSAAM IS

HELP! EK HET PROBLEME MET MY PENSIOENFONDS • Jy kan by die Kantoor van die Pensioenfondsberegter aanklop. Lees hier meer daaroor

WEES REG VIR DIE EKSAMEN

JOU STERRE

Tweede viool • Vir ’n 16-jarige op ’n plattelandse dorpie is ’n naeltjie wat uitsteek byna so goed soos ’n Scope-middelblad en genoeg aanmoediging om ’n ander girl se Coke te vat en uit te deel

Twee sterre uit die Struik Nature-stal

Monsters hier tussen ons

BEELDSPRAAK

Vier die somer met bobaas tuiskokke • Somertyd is vir vakansie by die see en lekker in die son bak. Vanjaar gaan die tuiskokke van Kokkedoor: Son & see jou geselskap hou met smullekker geregte

My aand met Van Coke & Vriende

*TV gids

HUISxgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

mr price home Die beste van die lot!

Wat’s vangs!

Die Kus roep!

TAYLOR SWIFT

SOMER WORD BEDIEN!

Ons buiteluggunstelinge!

Daai strand gad-gevoel

HUISgenoot BOEKKLUB • Is jy en jou mense lief vir lees? Sluit aan by Huisgenoot se bekostigbare boekklub! Kies jou pakket en watter boeke jy wil bestel, en ons lewer dit by jou af.

RAAISELS

DIS WEER HEERLIKE...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans