Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTEUR DANIEL DAY-LEWIS
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
LEN FOURIE OOR SY VROU, ELMANDA
FLITSVRAE: DANIEL STRAUSS • Sakeman en skrywer
TERUG IN DIE PARADYS • Die drie hartebrekers van Eden span ná ’n dekade weer kragte saam, maar dié keer nie kaalbolyf nie
’N WONDER NÁ EK OOR MY KIND RY • Toe bloed uit sy babadogtertjie se kop stroom nadat hy per ongeluk met sy bakkie oor haar gery het, het die trane gevloei en het hulle gebid sy sou bly lewe – maar nou klink kinderlaggies weer in hul huis op
SPROKIE VIR ’N STADSKIND • Zohran Mamdani is die nuwe burgemeester van New York, maar sy spore lê in Kaapstad – en sy kinderfoto’s ook
WONDERLIKE WOLFIE • DIE BRILJANTE KAPTEIN VAN DIE PROTEAS-VROUEKRIEKETSPAN, LAURA WOLVAARDT, IS AL HAAR LEWE LANK ’N UITSKIETER
DIE LYN TUSSEN LEWE & DOOD • Leighton Otto stap 1,2 kilometer op ’n tou 300 meter bo die aarde. Een verkeerde tree kan beteken dat hy val, maar hy doen dit nie net vir rekords nie. Dis ’n stryd teen sy eie vrees
DIE POPPE WAT MY SIEL VOED • Met garing en materiaal weef sy die wêreld heel, en haar eie hart ook met popspeel
Prettig, PYNAPPEL! • Soet, suur en sonskyngeel – die pynappel bring tropiese vrolik heid na enige gereg, of jy dit BRAAI, BAK of in ’n YSLOLLIE sit
Fyn detail, groot styl • Huisgenoot se Mej. Tiener 2025, ROMI CRAWFORD van Bellville, wys hoe detail soos borduurwerk, veters en ’n bietjie speelse blink jou dié somer laat skitter
VAT MY HAND! • Van jel tot akriel: ’n gids oor al die verskillende soorte manikure en hoe om die regte een vir jou te kies
SOETE PRAG • Hierdie mooi blomme sal voëls en bye na jou tuin lok – albei is goed vir jou tuin se ekosisteem
RAAD VRA VIR IRMA
DIS NIE JY NIE, DIS ADHD • Kenners verduidelik dié toestand – en hoekom dit deesdae al hoe meer by volwasse vroue gediagnoseer word
VOOR JY DAAI FOONKONTRAK TEKEN • Tyd vir ’n nuwe selfoon? Maak eers seker jy weet wat die voorafen versteekte koste sal wees. Hierdie agt vrae sal jou help.
VERSEKERING VIR JOU HOND: DIE MOEITE WERD OF NIE?
JOU STERRE
Kanola-Camino • Hoeveel ander siele met te veel bagasie het nie ook al voorheen die vertes ingevaar om hul seer onder ’n boom of klip of kruis te gaan neersit nie?
’n Leesfees vir sportmalles
Drama uit Korea • Ná die sukses van Squid Game is Koreaanse dramas, of K-dramas, baie gewild. Hier is ’n paar van die bestes
In murg en been • Want die langdurige effek van trauma kom sit binne jou skelet
Jakkie Louw het gees! • Ná tien jaar propvol vertonings verras Jakkie Louw sy aanhangers met ’n splinternuwe album vol ou gunstelinge en nuwe liedjies wat die potensiaal het om groot treffers te word
TV-gids
HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.
JEREMY ALLEN WHITE
RAAISELS
Kleurvolle opening vir nuwe Egiptiese museum
ELDERS IN DIE WÊRELD
ONGENEESLIKE SIEKTE REDE VIR OLIFANT SE DOOD
Pikkewyn-poef tot die redding
OUTOPSIE • Uit: Nederlands en oorspronklik Grieks Die Griekse term autopsia beteken om iets met eie oë te sien en is ’n...