Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
DIE AKTRISE JULIE ANDREWS
AFRIKAANS ENSOVOORTS
KORT VOOR LANK
LINESE PRINCE OOR HAAR MAN, LEHALIN
FLITSVRAE: WILLEM BOTHA • Sanger en entrepreneur
TWEE VAN ALLES, BEHALWE ONS • Op sy kleinhoewe buite Pretoria is daar donkies, honde, bokke en hoenders in pare – en selfs sy spoghuis het ’n kamer of twee te veel. Maar Brendan Peyper sê die een ding wat nog kort, is ’n vrou om dié paradys met hom te deel
‘TERUG’ NÁ NOU KNOP MY VERNIEL • Hy het sy stem en ’n groot deel van sy gesig verloor weens ’n kankergewas wat bly groei en hulp wat hom bly ontwyk het, maar hy is oplaas gered
TOE DIE NAELS UITKOM • Die drie vroue wat Boer Rudi H plaas toe genooi het, was van die begin af in mekaar se hare. Wat doen ’n man dan?
WEGKOMKANS • Die vier van hulle is al jare lank vriende. Hulle skryf, hulle lees, hulle lag, hulle geséls. En wanneer die Kamalameisies saam wegbreek, is die samesyn van hul storie soos iets uit ’n boek. Huisgenoot se boekeredakteur, ELNA VAN DER MERWE, skryf oor hul vriendskap op die langpad
SANET SE GROOT VANGS • ’n Liefde wat begin het tussen visstokke en vuur
Stroopsoet MET AARBEIE • AARBEIE is een van die eerste tekens die SOMER IS OP PAD. Vandeesweek BAK ons BLOSENDE PIENK en ROOI lekkernye – alles met AARBEIE
ROMPTOMTALIE • Of jy nou van skoon lyne, ’n diagonale soom of plooie hou – hier’s hoe om ’n romp te dra wat by jou lentebui pas
PAMPERLANG JOU VOETE • Ons voete verduur baie en verdien om bederf te word. Hier’s ’n paar slim wenke om jou voete sag en gereed te kry vir die somer
NETJIES & NUTTIG • Terwyl ons die onthaalseisoen nader, voeg ’n tikkie detail by jou tafel met servette
VRA VIR IRMA
KARSIEK? KIES ’N ANDER LIEDJIE!
KEN DIE KOLLE
GELDSEKURITEIT VIR TUISBLYERS • Bly jy tuis om die kinders te versorg? Moenie net op jou maat se inkomste staatmaak nie, want dinge kan dalk skeefloop. Hierdie ses stappe sal jou geldelik selfstandiger maak
SKOONMAAKTAKE IN DIE HUIS
JOU STERRE
’n Goeie dag • Vir Marinda voorspel skreeuende remme niks goed nie. Dit beteken woede sal haar huis binnejaag en als in sy pad verwoes
Drie niefiksieboeke vir Oktober
Swanesang van die adelstand
BEELDSPRAAK
Moord soos asemhaal • Ons kyk na daardie tipe karakters wat jou snags laat wakker lê
HUIS genoot sê
*TV-gids
HUISgenotjies
CANAN MOODIE, DAMIAN WILLEMSE EN RG SNYMAN
RAAISELS
Ethiopië open grootste hidroëlektriese dam in Afrika
ELDERS IN DIE WÊRELD
KAN JY DIT GLO?
Nuwe slakvis in diepsee ontdek
AKRONIEM • UIT: Grieks. Akron beteken punt, ent of tip. ’n Akroniem is ’n afkorting wat as ’n woord uitgespreek kan word en gebruik die eerste letters van ’n woord of naam met baie dele. Unisa is ’n voorbeeld hiervan, wat staan vir Universiteit van Suid-Afrika.
☛1 OKTOBER 1982 – EPCOT OPEN BY WALT DISNEY WORLD
VYF VINNIGE VRAE
SHARFA DU PLESSIS • SKEMERGROND SE HAYLEE HET DALK VERSKUILDE AGENDAS, MAAR SHARFA SE TALENT IS DUIDELIK!
Inheemse diere van Suid-Afrika • Ons kyk na ’n belangrike deel van ons land se natuurlike erfenis
DIE AFRIKA-WLDEHOND • Hulle is so groot soos...