Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Oct 23 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE ‘VADER VAN DIE WEB’

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

ELLENÉ TALJAARD OOR HAAR MAN, JOHAN

FLITSVRAE: BERTHA LE ROUX-WAHL • Aktrise, motiveringspreker, omroeper

AI MY KIND, KYK NOU NET • Anthonie Bougas het miljoene rande laat verdamp toe sy Kleuterzone-groep in duie stort. Sy ma, Rensche, het lékker geleef op haar seun se rekening, erken sy nou. Maar sy berou dit alles, sê sy bedroef, en sit nou opgeskeep met haar kind se gemors

TOE DIE TRANE OPLAAS KOMS • Thys die Bosveldklong se ma praat roerend oor haar verlange en verdriet – en die trane wat net bly rol en rol – ’n jaar ná sy dood

MY BOETIE se nier • ’n Broer se opoffering beteken sy suster kan lewe – met ’n nuwe nier en liefde

TOE’S DIT JA • Hy’t haar as onskuldige gevangene vanuit die tronk in Ekwatoriaal-Guinee gevra om te trou – en nou het hulle eindelik so gemaak

FRIK VIR DIE EEUE • DIE LEGENDARIESE SPRINGBOKSLOT FRIK DU PREEZ VIER BINNEKORT SY 90ste VERJAARDAG, MAAR IS NOG NES DIE ONDEUNDE EN BESKEIE JONG MAN VAN 50 JARE GELEDE

HIER IS DIE WENNERS! • Die beoordelaars was mateloos beïndruk met die jong talent in ons aanlyn kompetisie. Dié kategoriewenners het hulle asem weggeslaan

Sout, soet & STOUT • Hier’s 8 vra-vir-nog-resepte uit LILA LERIE se nuwe boek, THE BIG TASTY BITE, wat jou smaakknoppies van vreugde gaan laat DANS

MAN-JIFIEK MODIEUS • Die androgiene styl, wat die grense tussen vroulik en manlik skuif, is veelsydig en ’n speelveld vir jou eie kreatiewe modes

STEWIGE BASIS • As jy wil hê jou grimering moet heeldag lank foutloos lyk, hier’s die geheim

WEES KREATIEF MET JOU KASTE • Jou kaste hoef nie vervelig te wees nie – só kan jy hulle laat uitstaan

MY PA KOM NIE TROUE TOE NIE

TAKEL PLANTARE FASSIITIS SÓ

BESKERM JOU KIND

KONTANT UIT JOU KLEREKAS • Kaste vol klere wat jy en die kinders nooit dra nie? Verkoop dit aanlyn

JOU GALBLAAS EN JOU LIGGAAM

JOU STERRE

Van Londen na Linden • Nie een van die huise wat Rosa vir hom wys, werk nie. Nie oor hulle te min dít of te veel dát is nie, maar oor Daniel eie interne strewe na iets wat geen vloerplan kan vasvang nie

Lees jouself bang

’N UITTREKSEL UIT JACO SE NASKRIF

Huisgenoot BOEKKLUB

Optelgoed is hougoed • Hierdie plaaslike fliek is ’n onmisbare juweel

BEELDSPRAAK

Die lewe is ’n lied! • As jy musiek in jou are het, moet jy hierdie kykstof nie misloop nie

Terug in die kollig

Weerlig in ’n bottel

*TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

TRON: ARES

DIS WEER HEERLIKE BLOKRAAITYD!

RAAISELS

Seediere lewe op wapens onderwater

ELDERS IN DIE WÊRELD

NATUURLEWE KEER TERUG NA ATLANTIESE EILANDE

Die museum van gesteelde artefakte

KOMMERSIEEL • Uit Frans, commercial, wat afgelei is van die Latynse term commercium, wat handel beteken.

FOTO VAN DIE WEEK

VYF VINNIGE VRAE

MIKAYLA JOY BROWN • Sy’s een van die land se beste driedubbele bedreigings!

Die noorderlig • Leer meer oor die asemrowend kleurvolle aurora wat...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans