Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Huisgenoot by Media 24 Ltd - Available

Huisgenoot

Nov 06 2025
Magazine

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

DIE AKTEUR TIM CURRY

AFRIKAANS ENSOVOORTS

KORT VOOR LANK

SONIA FOURIE OOR HAAR MAN, CHRISTOFF

FLITSVRAE: BIBI DU PREEZ • Aktrise, komediant en sangeres

JURIE KOM NEEM AFSKEID • Die sanger Jurie Els het sy musiekloopbaan finaal kom groet. Saam met hom is sy dogter, vir wie hy haar Afrikawortels kom wys het

IN PAPPA SE SKADU • Noudat pappa Andrew van sy titels moes afstand doen, is die kollig op sy twee dogters – gaan hulle die regte ding doen? En moet hulle?

NOU IS DIE HANDSKOEN aan die ander voet • Toe hy sy opponent uitknikker, het hy langs hom gekniel en vir hom gebid – en op net 16 droom hy van groot dinge in die kryt

’N ‘WONDER’ NÁ RUK-STRYD • Neethling Fouché se babaseuntjie moes teen ’n ernstige epileptiese toestand baklei, maar sy ouers het bly hoop en glo

FOTO-PRAG NÁ LÁNG WAG • ’n Natuurlewefotograaf van Pretoria is internasionaal bekroon vir sy foto van ’n skaars Namibiese hiëna waarvoor hy tien jaar geduldig gewag het

FLINK OP PAD 100 TOE • Hy’t met sy 96ste verjaardag sy 92ste Parkrun voltooi – toe sluit HG aan vir sy volgende een

‘BEURT IS BEURT’ • Nathan Trantraal is gewoond aan pryse wen – nou het hy en sy ma geskiedenis gemaak deur sáám te seëvier

Geure van die OOSTE • Geurige SPESERYE, VARS KRUIE en EENVOUDIGE stappe – dis die geheim van MIDDE-OOSTERSE KOOKKUNS wat elke ete besonders maak

SON, SEE EN SWEMBROEK • Sonroom. Tiek. Sonbril. Tiek. Sonhoed. Tiek. Plakkies. Tiek. Maar hoe kies jy die regte swembroek?

RUIK SOOS SOMER • Leer meer oor die nuutste geure wat jou lewe kan opvrolik

BRING DIT IN • Dekor wat deur die natuur geïnspireer is

EK WIL MY MEISIE TERUGHÊ

’N LEË TENK • Yster is die algemeenste voedingstekort in die wêreld – en ook die een wat die meeste misgekyk word. Dit kan boonop meer as net jou energievlakke beïnvloed.

KAN IEMAND MY MOTORLENING OORNEEM? • So, jy sukkel met jou motorpaaiemente en iemand anders wil jou ryding oorneem. Hier is wat jy moet weet om seker te maak die transaksie is wettig en veilig

HITTEUITPUTTING

JOU STERRE

Lysies teen die yskas • Sedert haar man haar gelos het, moet Eden elke sent twee keer omdraai. Toe haar seun boonop ’n Bar One in Spar steel, sien sy al ’n opgeplakte foto van haar met ’n waarskuwing daarby: Dief !

’n Skat van ’n boek

Uit ons vel uit!

’N SKAT VAN ’N SCOT

BEELDSPRAAK

Buite die boks • Ons almal hou van stories oor die randfigure in ons samelewing

K-POP DEMON HUNTERS

THE RELUCTANT TRAVELER WITH EUGENE LEVY

Vreesloos geestelik

Ruil plakkies vir dansskoene

TV-gids

HUISgenotjies • STUUR OORSPRONKLIKE GRAPPIES NA GRAPPIES@HUISGENOOT.COM. JY KRY R50 VIR ELKEEN WAT ONS GEBRUIK. SLUIT JOU NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE IN.

THE TWILIGHT SAGA

DIS WEER HEERLIKE BLOKRAAITYD!

RAAISELS

’n Nuwe koraalrif in Italië

ELDERS IN DIE WÊRELD

HULP VIR BLINDES

Sumo neem Londen oor

ATROFIE • Uit: Grieks. Atrophia beteken om weg te kwyn. In die geval van sig, verwys dit na die agteruitgang van jou optiese senuwee en hoe dit geleidelik iemand se sig affekteer.

FOTO VAN DIE WEEK

5 VINNIGE...

Formats

  • OverDrive Magazine

Languages

  • Afrikaans